Read Kennis van die Aand by André Brink Free Online


Ebook Kennis van die Aand by André Brink read! Book Title: Kennis van die Aand
The author of the book: André Brink
Edition: Human & Rousseau
Date of issue: May 3rd 2004
Loaded: 2847 times
Reader ratings: 4.2
ISBN: No data
ISBN 13: No data
Language: English
Format files: PDF
The size of the: 876 KB
City - Country: No data

Read full description of the books:



Die verbod op Kennis van die aand  in 1974 was ’n keerpunt in die geskiedenis van die Afrikaanse letterkunde en het maande lank op koerantvoorblaaie geboer, sowel in Suid-Afrika as elders in die wêreld. Die publisiteit het gewissel van Koot Vorster se berugte uitspraak: “As dít letterkunde is, dan is ’n bordeel ’n Sondagskool” tot die stelling dat dit die “grootste roman is wat nog uit Suid-Afrika voortgekom het”. En danksy dié publisiteit is dit wêreldwyd vertaal, wat tot vandag toe die skrywer se internasionale loopbaan bepaal deurdat sy werk nou in 33 tale beskikbaar is. In Brink se werk self bly dit ’n hoogtepunt, en dit is verbasend hoe eietyds dit nog steeds aandoen.Teen die agtergrond van ’n lydensgeskiedenis wat oor twee eeue strek en ’n geskakeerde beeld van Suid-Afrika vandag, verloop die lewensverhaal van ’n talentvolle Kaapse bruinman Josef Malan wat stadigaan – veral in die ontplooiing van sy liefdesverhouding met die Britse meisie Jessica – vernietig word deur die spanninge, magte en werklikhede van sy samelewing, terwyl hy tog ook op ’n paradoksale manier oorwin.Dit is ’n roman met elegiese opset, maar dit is ryk aan afwisseling op ’n breë skaal: nugterheid teenoor drama, aardse humor teenoor ’n peiling van die delikaatste nuanses van die liefde en die seksuele, besinning teenoor kragtige handeling, kleurryke vertelling teenoor skerp satire. Bo-oor dit alles staan die bedrieglike eenvoud van ’n verhaal wat hom met die noodwendigheid van ’n ou tragedie voltrek. In die woorde van prof. Ampie Coetzee: “As die romanskrywer hoegenaamd belangstel in die werklikhede van sy eie land, dan is Kennis van die aand die eerste bewys daarvan, dan sal dit die volgende rewolusie in die Afrikaanse romankuns kan inlei.”


Download Kennis van die Aand PDF Kennis van die Aand PDF
Download Kennis van die Aand ERUB Kennis van die Aand PDF
Download Kennis van die Aand DOC Kennis van die Aand PDF
Download Kennis van die Aand TXT Kennis van die Aand PDF



Read information about the author

Ebook Kennis van die Aand read Online! André Philippus Brink was a South African novelist. He wrote in Afrikaans and English and was until his retirement a Professor of English Literature at the University of Cape Town.

In the 1960s, he and Breyten Breytenbach were key figures in the Afrikaans literary movement known as Die Sestigers ("The Sixty-ers"). These writers sought to use Afrikaans as a language to speak against the apartheid government, and also to bring into Afrikaans literature the influence of contemporary English and French trends. His novel Kennis van die aand (1973) was the first Afrikaans book to be banned by the South African government.

Brink's early novels were often concerned with the apartheid policy. His final works engaged new issues raised by life in postapartheid South Africa.


Reviews of the Kennis van die Aand


NATHAN

Put it on the toilet paper! or the fireplace!

FREDERICK

The book caused contradictory feelings!

SUMMER

The best ... And the most interesting, bright, fascinating ...

ISABELLE

Phone number you need to drive to protect against robots. I wrote the number and downloaded without registering.




Add a comment




Download EBOOK Kennis van die Aand by André Brink Online free

PDF: kennis-van-die-aand.pdf Kennis van die Aand PDF
ERUB: kennis-van-die-aand.epub Kennis van die Aand ERUB
DOC: kennis-van-die-aand.doc Kennis van die Aand DOC
TXT: kennis-van-die-aand.txt Kennis van die Aand TXT